| tjaila [boodskap #134322] |
Do., 29 Oktober 2020 16:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tjaila
Afbreking: tjai•la
Werkwoord: tjaila
Verlede tyd: het getjaila
Betekenis:
• Huis toe gaan; loop.
Gebruik:
• My werk is klaar, ek gaan nou tjaila.
Afgelei:
• tjailatyd
Vertaling:
Engels: to go home, leave office
Nederlands: naar huis gaan
Nota:
• Van die Zoeloe woord chaila, wat "huis toe gaan" beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|