tjailatyd [boodskap #134321] |
Do, 29 Oktober 2020 16:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tjailatyd
Afbreking: tjai•la•tyd
Samestelling: tjaila + tyd
Selfstandige naamwoord: tjailatyd
Meervoud: –
Betekenis:
• Tyd om te tjaila (op te hou werk en huis toe te gaan).
Gebruik:
• Dit is genoeg vir een dag en dit is in elke geval tjailatyd.
Sinoniem:
• huistoegaantyd
• huis-toe-gaan-tyd
Vertaling:
Engels: time to go home
Nederlands: tijd om naar huis te gaan
Nota:
• Van die Zoeloe woord chaila, wat "huis toe gaan" beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|