Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hinder
hinder [boodskap #134320] Thu, 29 October 2020 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hinder
Afbreking: hin•der


Werkwoord: hinder
Verlede tyd: het gehinder

Betekenis:
• Pla of las gee.
• Iets moeiliker maak of vooruitgang belemmer.

Gebruik:
• Dit hinder my dat so min lesers aan die debat deelneem.
• Godsdiens hinder nie wetenskaplike vooruitgang nie.

Sinoniem:
• belemmer
• bemoeilik
• dwarsboom
• strem
• teëwerk

Antoniem:
• help

Afgelei:
• hinderlaag
• hinderlik
• hindernis
• verhinder

Vertaling:
Engels: to worry, disturb; hinder, impede, prevent, obstruct
Nederlands: hinderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefs
Volgende onderwerp: tjailatyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 20:22:50 UTC 2025