Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liefs
liefs [boodskap #134319] Do, 29 Oktober 2020 16:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liefs
Afbreking: liefs


Bywoord: liefs

Betekenis:
• Dui aan wat by voorkeur verkies word.

Gebruik:
• 'n Mens moet liefs nie oor jou kwalifikasies jok nie.

Sinoniem:
• eerder
• liewers

Vertaling:
Engels: rather, preferably
Nederlands: liever, eer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prediker
Volgende onderwerp: hinder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:41:14 MGT 2024