Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groepsdruk
groepsdruk [boodskap #134316] Thu, 29 October 2020 14:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
groepsdruk
Afbreking: groeps•druk
Samestelling: groep + -s- + druk


Selfstandige naamwoord: groepsdruk
Meervoud:

Betekenis:
• Sosiale druk van 'n portuurgroep wat bewustelik of onbewustelik tot 'n gedragsverandering lei.

Gebruik:
• Daar is heelwat navorsing gedoen oor die uitwerking wat groepsdruk op kinders en tieners het.

Sinoniem:
• groepsdrang

Vertaling:
Engels: peer pressure
Nederlands: groepsdruk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korrespondensie
Volgende onderwerp: besonderheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:02:29 UTC 2025