Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » omverskoning (om verskoning)
omverskoning [boodskap #134315] Thu, 29 October 2020 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
As jy hier uitgekom het, is jy uitgevang!

Daar is nie 'n woord soos "omverskoning", of nog erger "onverskoning", nie.

'n Mens kan in Afrikaans verskoning vra of om verskoning (twee woorde) vra vir iets.
Vorige onderwerp: Karmenaaitjie, karbonaaitjie, karnaaitjie
Volgende onderwerp: Afrikaanse vertaling vir "mileage"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 21 18:34:27 UTC 2024