Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » portret
portret [boodskap #134312] Wed, 28 October 2020 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Portret van J.B.M. Hertzog.
Portret van J.B.M. Hertzog.
portret
Afbreking: por•tret
Uitspraak: /pɔrˈtrɛt/


Selfstandige naamwoord: portret
Meervoud: portrette
Verkleinwoord: portretjie
Meervoud van verkleining: portretjies

Betekenis:
• Skildery, foto of andere artistieke voorstelling van 'n persoon.

Gebruik:
• Rembrandt het só oor sy vrou getreur dat hy 'n jaar na haar dood nog 'n laaste portret van haar geskilder het.

Afgelei:
• groepportret
• portretalbum
• portretborsbeeld
• portrethakie
• portretkuns
• portretlys
• portretraam
• portretskilder
• portretskilder
• portretstudie
• portretteer
• selfportret

Vertaling:
Engels: portrait, photo(graph)
Nederlands: portret

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trekker
Volgende onderwerp: korrespondensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:17:45 UTC 2025