Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rampokkery
rampokkery [boodskap #134299] Tue, 27 October 2020 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rampokkery
Afbreking: ram•pok•ke•ry


Selfstandige naamwoord: rampokkery
Meervoud:

Betekenis:
• Kriminele gedrag soos roof en plunder.

Gebruik:
• Die bendelede is van rampokkery aangekla.

Verwant:
• rampokker

Vertaling:
Engels: gangsterism, hooliganism
Nederlands: rampokkerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: troglodiet
Volgende onderwerp: hartversterking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:53:35 UTC 2025