Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troglodiet
troglodiet [boodskap #134298] Tue, 27 October 2020 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
troglodiet
Afbreking: trog•lo•diet


Selfstandige naamwoord: troglodiet
Meervoud: troglodiete

Betekenis:
• Iemand wat in 'n grot of ander holte onder die grond leef.
• By uitbreiding, 'n kluisenaar of mynwerker.

Gebruik:
• Wat se tipe troglodiet glo dat die ontwapening van wettige wapeneienaars tot 'n afname in misdaad sal lei?

Sinoniem:
• grotbewoner
• holtebewoner
• spelonkbewoner

Vertaling:
Engels: troglodyte, cave‐dweller
Nederlands: troglodiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plons
Volgende onderwerp: rampokkery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:41:19 UTC 2025