Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderslawerny
kinderslawerny [boodskap #134296] Tue, 27 October 2020 12:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kinderslawerny
Afbreking: kin•der•sla•wer•ny
Samestelling: kind + -er- + slawerny


Selfstandige naamwoord: kinderslawerny
Meervoud:

Betekenis:
• Slawerny waar kinders as slawe gebruik word.

Gebruik:
• Daar is 'n verskil tussen kinderarbeid en kinderslawerny, en kinders bo 15 kan onder streng voorwaardes wettig in diens geneem word.

Hiperoniem:
• slawerny

Vertaling:
Engels: child slavery
Nederlands: kinderslavernij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slawerny
Volgende onderwerp: plons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:45:36 UTC 2025