Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksoties
eksoties [boodskap #134294] Tue, 27 October 2020 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksoties
Afbreking: ek•so•ties


Byvoeglike naamwoord: eksoties
Vergrotende trap: eksotieser
Oortreffende trap: eksotiesste
Attributief: eksotiese

Betekenis:
• Wat ongewoon of besonder is, waarskynlik omdat dit van 'n ander land of plek af kom.

Gebruik:
• Die restaurant se kos is eksoties.

Sinoniem:
• anders
• buitelands
• vreemd
• uitheems

Antoniem:
• alleerdaags

Vertaling:
Engels: exotic
Nederlands: exotisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haring
Volgende onderwerp: slawerny
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:50:37 UTC 2025