handreling [boodskap #134292] |
Di, 27 Oktober 2020 10:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handreling
Afbreking: hand•re•ling
Samestelling: hand + reling
Selfstandige naamwoord: handreling
Meervoud: handrelings
Verkleinwoord: handrelinkie
Meervoud van verkleining: handrelinkies
Betekenis:
• 'n Reling waaraan 'n mens kan vashou.
Gebruik:
• 'n Bad of stort wat deur ouer mense gebruik word behoort 'n handreling hê.
Vertaling:
Engels: handrail
Nederlands: handreling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|