Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deegkussing
deegkussing [boodskap #134288] Tue, 27 October 2020 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deegkussing
Afbreking: deeg•kus•sing
Samestelling: deeg + kussing


Selfstandige naamwoord: deegkussing
Meervoud: deegkussings
Verkleinwoord: deegkussinkies
Meervoud van verkleining: deegkussinkies

Betekenis:
• Versnapering van ligte deeg wat soos 'n kussinkie opgerys het (meestal as verkleinwoord).

Gebruik:
• Hulle smul aan die gevulde deegkussinkies.

Vertaling:
Engels: dough-pillow
Nederlands: deegkussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belaster
Volgende onderwerp: fraiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:42:23 UTC 2025