Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belaster
belaster [boodskap #134287] Di., 27 Oktober 2020 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25101
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belaster
Afbreking: be•las•ter


Werkwoord: belaster
Verlede tyd: het belaster
Teenwoordige deelwoord: belasterend, belasterende
Verlede deelwoord: belasterde

Betekenis:
• Om iemand se goeie naam met vals aantygings skade te berokken.

Gebruik:
Belaster nie 'n slaaf by sy heer nie, sodat hy jou nie vloek en jy daarvoor moet boet nie. [Spreuke 30:10]

Sinoniem:
• beklad
• beskinder
• vervloek

Afgelei:
• belasterde
• belastering

Vertaling:
Engels: to slander, blacken, calumniate
Nederlands: belasteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongewoon
Volgende onderwerp: deegkussing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 13 05:47:46 UTC 2026