belaster [boodskap #134287] |
Tue, 27 October 2020 07:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
belaster
Afbreking: be•las•ter
Werkwoord: belaster
Verlede tyd: het belaster
Betekenis:
• Iemand se goeie naam met vals aantygings skade berokken.
Gebruik:
• Belaster nie 'n slaaf by sy heer nie, sodat hy jou nie vloek en jy daarvoor moet boet nie. [Spreuke 30:10]
Sinoniem:
• beklad
• beskinder
• vervloek
Afgelei:
• belasterde
• belastering
Vertaling:
Engels: to slander, blacken, calumniate
Nederlands: belasteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|