Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boender
boender [boodskap #134274] Mon, 26 October 2020 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boender
Afbreking: boen•der


Werkwoord: boender
Verlede tyd: het geboender

Betekenis:
• Met geweld gooi of verwilder; smyt.

Gebruik:
• Die polisie boender die skelms agter in die polisiewa in.

Vertaling:
Engels: to bundle off, chase away
Nederlands: uitgooien, verwijderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prokrastineer
Volgende onderwerp: meetkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:57:44 UTC 2025