prokrastineer [boodskap #134273] |
Mon, 26 October 2020 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prokrastineer
Afbreking: pro•kras•ti•neer
Werkwoord: prokrastineer
Verlede tyd: het geprokrastineer
Betekenis:
• Om aanhoudend uit te stel; die vermyding van 'n taak wat afgehandel moet word.
Gebruik:
• Prokrastineer jy in eindelose beplanning, of gaan jy onnadenkend tot aksie oor?
Sinoniem:
• sloer
• talm
• uitstel
Vertaling:
Engels: to procrastinate
Nederlands: procrastineren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|