beroering [boodskap #134271] |
Mon, 26 October 2020 07:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beroering
Afbreking: be•roe•ring
Selfstandige naamwoord: beroering
Meervoud: beroeringe, beroerings
Verkleinwoord: beroerinkie
Meervoud van verkleining: beroerinkies
Betekenis:
• 'n Opskudding of onrustigheid wat deur iets veroorsaak word.
Gebruik:
• Die wêreld is behoorlik in beroering oor die verskuiwing van die Amerikaanse ambassade in Israel vanaf Tel Aviv na Jerusalem.
Vertaling:
Engels: disturbance, commotion, turmoil
Nederlands: beroering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|