partyleier [boodskap #134267] |
Sun, 25 October 2020 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
partyleier
Afbreking: par•ty•lei•er
Samestelling: party + leier
Uitspraak: /parˈtəi̯ˌləi̯.ər/
Selfstandige naamwoord: partyleier
Meervoud: partyleiers
Verkleinwoord: partyleiertjie
Meervoud van verkleining: partyleiertjies
Betekenis:
• Die leier van 'n politieke party.
Gebruik:
• Pieter Groenewald is as die VF Plus se nuwe partyleier aangewys nadat Pieter Mulder aangedui het dat hy as leier sal uittree.
Afgelei:
• partyleierskap
Vertaling:
Engels: party leader
Nederlands: partijleider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|