piel [boodskap #134264] |
Sun, 25 October 2020 17:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
piel
Afbreking: piel
Selfstandige naamwoord: piel
Meervoud: piele
Verkleinwoord: pieletjie
Meervoud van verkleining: pieletjies
Betekenis:
• (vulgêr) Geslagsdeel van 'n man; manlike genitalieë; die penis.
Gebruik:
• Geen man se piel is mos so groot nie!
Sinoniem:
• fluit
• peester
• penis
• piepie
• slang
• tollie
• totterman
• voël
Antoniem:
• poes
Holoniem:
• pielkop
• pielskag
• pielvel
Afgelei:
• soutpiel
Vertaling:
Engels: cock, dick
Nederlands: piel, piemel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|