aankapkussing [boodskap #134262] |
Sun, 25 October 2020 16:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aankapkussing
Afbreking: aan•kap•kus•sing
Samestelling: aankap + kussing
Selfstandige naamwoord: aankapkussing
Meervoud: aankapkussings
Verkleinwoord: aankapkussinkie
Meervoud van verkleining: aankapkussinkies
Betekenis:
• Beskerming wat om 'n perd se poot gesit word om dit teen aankap van die teenoorgestelde poot te beskerm.
Gebruik:
• Sy ry haar perd met aankapkussings.
Vertaling:
Engels: horse brushing boot, splint boot
Nederlands: beenbeschermer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|