bedompig [boodskap #134259] |
Sun, 25 October 2020 09:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedompig
Afbreking: be•dom•pig
Byvoeglike naamwoord: bedompig
Vergrotende trap: bedompiger
Oortreffende trap: bedompigste
Attributief: bedompige
Betekenis:
• Drukkend en lugloos, sodat 'n mens moeilik asemhaal en benoud voel.
Gebruik:
• In die somer raak dit soms verskriklik warm en bedompig.
Sinoniem:
• benouend
• drukkend
• verstikkend
Antoniem:
• lugtig
Afgelei:
• bedompigheid
Vertaling:
Engels: stuffy, close, sultry
Nederlands: bedompt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|