| bevalling [boodskap #134258] |
So., 25 Oktober 2020 09:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26686 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
bevalling
Afbreking: be•val•ling
Selfstandige naamwoord: bevalling
Meervoud: bevallings
Verkleinwoord: bevallinkie
Meervoud van verkleining: bevallinkies
Betekenis:
• Die geboorte van 'n baba; handeling waartydens 'n organisme uit sy moeder kom en selfstandig begin lewe.
Gebruik:
• Tydens die 38ste week van swangerskap word die fetus as volgroeid beskou en word die bevalling afgewag.
Sinoniem:
• baring
• geboorte
• verlossing
Verwant:
• kraam
Vertaling:
Engels: child-birth, delivery, parturition
Nederlands: bevalling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 29 September 2026 18:16] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|