bevalling [boodskap #134258] |
Sun, 25 October 2020 09:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevalling
Afbreking: be•val•ling
Selfstandige naamwoord: bevalling
Meervoud: bevallings
Verkleinwoord: bevallinkie
Meervoud van verkleining: bevallinkies
Betekenis:
• Geboorte skenk; handeling waartydens 'n organisme uit sy moeder kom en selfstandig begin lewe.
Gebruik:
• Tydens die 38ste week van swangerskap word die fetus as volgroeid beskou en word die bevalling afgewag.
Sinoniem:
• verlossing
Verwant:
• kraam
Vertaling:
Engels: child-birth, delivery, parturition
Nederlands: bevalling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|