swakkeling [boodskap #134257] |
Sun, 25 October 2020 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swakkeling
Afbreking: swak•ke•ling
Selfstandige naamwoord: swakkeling
Meervoud: swakkelinge
Verkleinwoord: swakkelingetjie
Meervoud van verkleining: swakkelingetjies
Betekenis:
• Iemand wat swak is.
Gebruik:
• Om voor ander te huil maak nie van jou 'n swakkeling nie.
Sinoniem:
• lamlendeling
• lamsak
• papbroek
Vertaling:
Engels: weakling
Nederlands: zwakkeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|