Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbetering
verbetering [boodskap #134255] Sun, 25 October 2020 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbetering
Afbreking: ver•be•te•ring


Selfstandige naamwoord: verbetering
Meervoud: verbeteringe, verbeterings
Verkleinwoord: verbeterinkie
Meervoud van verkleining: verbeterinkies

Betekenis:
• 'n Goeie verandering; vordering; vooruitgang.

Gebruik:
• Die agterlaaier was 'n enorme verbetering op die vuurwapens wat vroeër gebruik is.

Afkorting:
• verbet.

Afgelei:
• veeverbetering
• verbeteringsgestig
• verbeteringshuis
• verbeteringskool

Vertaling:
Engels: improvement
Nederlands: verbetering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eersteling
Volgende onderwerp: liefling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 05:01:22 UTC 2025