herhaling [boodskap #134251] |
Sun, 25 October 2020 08:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herhaling
Afbreking: her•ha•ling
Selfstandige naamwoord: herhaling
Meervoud: herhalings
Verkleinwoord: herhalinkie
Meervoud van verkleining: herhalinkies
Betekenis:
• Die handeling van herhaal; nogmaals plaasvind.
Gebruik:
• Die aandag is by herhaling op die waarde van ons natuurlike hulpbronne gevestig.
Sinoniem:
• iterasie
• repetisie
• reïterasie
Afgelei:
• herhalingsproses
Vertaling:
Engels: repetition, repeat
Nederlands: herhaling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|