Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hapering
hapering [boodskap #134250] Sun, 25 October 2020 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hapering
Afbreking: ha•pe•ring
Samestelling: haper + -ing


Selfstandige naamwoord: hapering
Meervoud: haperinge, haperings
Verkleinwoord: haperinkie
Meervoud van verkleining: haperinkies

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Kort stoornis of onderbreking in vloei of aanbieding.

Gebruik:
• Die radiodrama is deurgaans boeiend, goed afgerond en vloei sonder haperings.

Sinoniem:
• aarseling
• haakplek
• onderbreking
• weifeling

Vertaling:
Engels: hesitation, hitch, disturbance
Nederlands: hapering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: string
Volgende onderwerp: herhaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:33:08 UTC 2025