Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » string
string [boodskap #134249] Sun, 25 October 2020 07:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
string
Afbreking: string


Selfstandige naamwoord: string
Meervoud: stringe
Verkleinwoord: stringetjie
Meervoud van verkleining: stringetjies

Betekenis:
• 'n Lang draad of koord van tou, garing, wol, sy, ens.
• (rekenaars) 'n Aaneenskakeling van karakters.

Gebruik:
• 'n DNS-molekuul bestaan uit twee lang stringe wat saam tot 'n dubbelspiraal buig.
• Jy moet die veranderlike se datatipe as 'n string verklaar.

Afgelei:
• stringmodel

Vertaling:
Engels: string, thread, strand
Nederlands: string


Werkwoord: string
Verlede tyd: het gestring

Betekenis:
• Aaneenskakel of inryg.

Gebruik:
• Sy string 'n paar ekstra pêrels aan die halssnoer.

Vertaling:
Engels: to string
Nederlands: rijgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neoliberalisme
Volgende onderwerp: hapering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:39:03 UTC 2025