neoliberalisme [boodskap #134248] |
Sun, 25 October 2020 07:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neoliberalisme
Afbreking: neo•li•be•ra•lis•me
Samestelling: neo- + liberalisme
Selfstandige naamwoord: neoliberalisme
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Filosofiese stroming wat ekonomiese liberalisme met beperkte regeringsinvloed kombineer.
Gebruik:
• Mense is gou om neoliberalisme aan te val, maar hulle remedies is die ware skrikbeelde.
Verwant:
• neoliberaal
Vertaling:
Engels: neoliberalism
Nederlands: neoliberalisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|