Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onttrek
onttrek [boodskap #134247] Sun, 25 October 2020 06:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onttrek
Afbreking: ont•trek


Werkwoord: onttrek
Verlede tyd: het onttrek

Betekenis:
• Om samewerking of deelname te staak.
• Om 'n deel van iets te verwyder.

Gebruik:
• Hy het hom vererg en sy steun aan die onderneming onttrek.
• Sy is bank toe om geld te onttrek.

Afgelei:
• onttrekking

Vertaling:
Engels: to withdraw, withhold
Nederlands: onttrekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swetser
Volgende onderwerp: neoliberalisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 19:56:14 UTC 2025