Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swetser
swetser [boodskap #134246] Sun, 25 October 2020 06:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swetser
Afbreking: swet•ser


Selfstandige naamwoord: swetser
Meervoud: swetsers
Verkleinwoord: swetsertjie
Meervoud van verkleining: swetsertjies

Betekenis:
• Iemand wat swets. Persoon wat vloek en laster.

Gebruik:
• Daar is perke aan alles, selfs vir 'n gewoonte swetser.

Sinoniem:
• lasteraar
• vloeker

Afgelei:
• swetsery

Vertaling:
Engels: curser
Nederlands: zwetser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neoliberaal
Volgende onderwerp: onttrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:40:32 UTC 2025