Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neoliberaal
neoliberaal [boodskap #134245] Sat, 24 October 2020 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
neoliberaal
Afbreking: neo•li•be•raal
Samestelling: neo- + liberaal


Byvoeglike naamwoord: neoliberaal
Attributief: neoliberale

Betekenis:
• Met betrekking tot die neoliberalisme (die nuwe liberalisme).

Gebruik:
• Diegene wat neoliberaal gesind is pleit vir minder staatsinvloed in die Sjinese ekonomie.

Vertaling:
Engels: neoliberal
Nederlands: neoliberaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: 0
Volgende onderwerp: swetser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:48:46 UTC 2025