| 7 [boodskap #134241] |
Sa., 24 Oktober 2020 17:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24233 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die syfer 7.
7
Afbreking: 7
Selfstandige naamwoord: 7
Meervoud: 7's
Verkleinwoord: 7'tjie
Meervoud van verkleining: 7'tjies
Betekenis:
• Arabiese syfer vir die getal sewe.
Gebruik:
• Maak twee 7's in jou skrif, 'n groot 7 en 'n 7'tjie.
Afgelei:
• 7e
• 7de
Vertaling:
Engels: 7
Nederlands: 7
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|