6 [boodskap #134240] |
Sa, 24 Oktober 2020 17:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
6
Afbreking: 6
Selfstandige naamwoord: 6
Meervoud: 6'e
Verkleinwoord: 6'ie
Meervoud van verkleining: 6'ies
Betekenis:
• Arabiese syfer vir die getal ses.
Gebruik:
• Maak twee 6'e in jou skrif, 'n groot 6 en 'n 6'ie.
Afgelei:
• 6e
• 6de
Vertaling:
Engels: 6
Nederlands: 6
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|