4 [boodskap #134238] |
Sa, 24 Oktober 2020 16:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
4
Afbreking: 4
Selfstandige naamwoord: 4
Meervoud: 4'e, 4's
Verkleinwoord: 4'tjie
Meervoud van verkleining: 4'tjies
Betekenis:
• Arabiese syfer vir die getal vier.
Gebruik:
• Kan jy in 4'e tel?
• Maak twee 4's in jou skrif, 'n groot 4 en 'n 4'tjie.
Afgelei:
• 4e
• 4de
Vertaling:
Engels: 4
Nederlands: 4
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|