Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » 3
3 [boodskap #134237] Sa, 24 Oktober 2020 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die syfer 3.
Die syfer 3.
3
Afbreking: 3


Selfstandige naamwoord: 3
Meervoud: 3'e, 3's
Verkleinwoord: 3'tjie
Meervoud van verkleining: 3'tjies

Betekenis:
• Arabiese syfer vir die getal drie.

Gebruik:
• Kan jy in 3'e tel?
• Maak twee 3's in jou skrif, 'n groot 3 en 'n 3'tjie.

Afgelei:
• 3e
• 3de

Vertaling:
Engels: 3
Nederlands: 3

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: 2
Volgende onderwerp: 4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 00:46:41 MGT 2024