2 [boodskap #134236] |
Sa, 24 Oktober 2020 16:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
2
Afbreking: 2
Selfstandige naamwoord: 2
Meervoud: 2's
Verkleinwoord: 2'tjie
Meervoud van verkleining: 2'tjies
Betekenis:
• Arabiese syfer vir die getal twee.
Gebruik:
• Kan jy in 2's tel?
• Maak twee 2's in jou skrif, 'n groot 2 en 'n 2'tjie.
Afgelei:
• 2e
• 2de
Vertaling:
Engels: 2
Nederlands: 2
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|