reet [boodskap #134235] |
Sa, 24 Oktober 2020 15:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reet
Afbreking: reet
Selfstandige naamwoord: reet
Meervoud: rete
Verkleinwoord: reetjie
Meervoud van verkleining: reetjies
Betekenis:
• (ongewoon) 'n Smal opening; skeur; bars; kraak; spleet.
• (eufemisties) Die boude; sitvlak; agterstewe; fondament; anus; gat.
Gebruik:
• Maar dit sal my aan die reet roes (dit skeel my min).
Vertaling:
Engels: tear, crack; butt, arse, anus
Nederlands: reet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|