lange [boodskap #134231] |
Fri, 23 October 2020 20:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lange
Afbreking: lange
Byvoeglike naamwoord: lang
Vergrotende trap: langer
Oortreffende trap: langste
Attributief: lang, lange
Betekenis:
• Attributiewe vorm ban lang: wat lank is of lank aanhou.
Gebruik:
• n Kameelperd kan sy ore met sy 45 cm lange tong bykom.
Spreekwoord:
• Op die lange baan skuif. [Vir 'n onbepaalde tyd uitstel.]
Vertaling:
Engels: long
Nederlands: lange
Selfstandige naamwoord: lange
Meervoud: langes
Verkleinwoord: langetjie
Meervoud van verkleining: langetjies
Betekenis:
• Die een wat lank is.
Gebruik:
• Ek wil die lange hê.
Antoniem:
• korte
Vertaling:
Engels: lange
Nederlands: lange
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|