1 [boodskap #134229] |
Vr, 23 Oktober 2020 18:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
1
Afbreking: 1
Selfstandige naamwoord: 1
Meervoud: 1'e, 1's
Verkleinwoord: 1'etjie (1'tjie)
Meervoud van verkleining: 1'etjies (1'tjies)
Betekenis:
• Arabiese syfer vir die getal een.
Gebruik:
• Maak twee 1'e in jou skrif, 'n groot 1 en 'n 1'etjie.
Afgelei:
• 1e
• 1ste
Vertaling:
Engels: 1
Nederlands: 1
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|