Le Roux [boodskap #134227] |
Vr, 23 Oktober 2020 17:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Le Roux
Afbreking: Le Roux
Selfstandige naamwoord: Le Roux
Meervoud: Le Rouxs
Verkleinwoord: Le Rouxtjie
Meervoud van verkleining: Le Rouxtjies
Betekenis:
• 'n Afrikaanse van (familienaam) van Franse oorsprong.
Gebruik:
• Die Le Rouxs kom vanaand kuier.
Vertaling:
Engels: Le Roux
Nederlands: Le Roux
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|