ateïsme [boodskap #134223] |
Fri, 23 October 2020 12:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ateïsme
Afbreking: a•te•ïs•me
Uitspraak: /ɑtiˈəsmə/, /ɑtiˈjəsmə/, /ɑtiˈhəsmə/
Selfstandige naamwoord: ateïsme
Meervoud: –
Betekenis:
• Die oortuiging of die geloof dat God nie bestaan nie.
Gebruik:
• Volgens die ateïsme bestaan daar nie 'n God of enige ander gode nie.
Sinoniem:
• ielgaad (islam)
• godloëning
Verwant:
• ateïs
• ateïsties
Vertaling:
Engels: atheism
Nederlands: atheïsme, godloochening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|