puntetelling [boodskap #134218] |
Fri, 23 October 2020 09:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
puntetelling
Afbreking: pun•te•tel•ling
Samestelling: punte + telling
Selfstandige naamwoord: puntetelling
Meervoud: puntetellings
Betekenis:
• 'n Telling van die aantal punte wat behaal is.
Gebruik:
• In tennis is die puntetelling nie numeries nie, maar word dit in die volgorde 15, 30, 40, pot toegeken.
Sinoniem:
• uitslag
• puntestand
• puntetoekenning
• puntetotaal
• telling
Vertaling:
Engels: score
Nederlands: puntentelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|