Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beswaarskrif
beswaarskrif [boodskap #134217] Fri, 23 October 2020 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beswaarskrif
Afbreking: be•swaar•skrif
Samestelling: beswaar + skrif


Selfstandige naamwoord: beswaarskrif
Meervoud: beswaarskrifte
Verkleinwoord: beswaarskriffie
Meervoud van verkleining: beswaarskriffies

Betekenis:
• 'n Formele skrywe wat 'n beswaar dokumenteer en vir beslissing ingedien word.

Gebruik:
• Die gemeenskap het hulle griewe rakende swak dienslewering in 'n beswaarskrif saamgevat en aan die munisipaliteit oorhandig.

Sinoniem:
• klagskrif
• doleansie
• petisie

Vertaling:
Engels: notice of objection; statement of appeal
Nederlands: bezwaarschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opskrif
Volgende onderwerp: puntetelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:48:23 UTC 2025