Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genoeë
genoeë [boodskap #134209] Thu, 22 October 2020 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
genoeë
Afbreking: ge•noe•ë


Selfstandige naamwoord: genoeë
Meervoud: genoeëns

Betekenis:
• Gevoel van tevredenheid en genoegdoening.

Gebruik:
• Hoe kan ons daarmee genoeë neem dat ons dorpe en paaie toenemend soos rommelhope lyk?

Antoniem:
• misnoeë
• ongenoeë

Vertaling:
Engels: satisfaction, delight, pleasure
Nederlands: genoegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: historikus
Volgende onderwerp: bemarking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 05:04:05 UTC 2025