historikus [boodskap #134208] |
Thu, 22 October 2020 15:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
historikus
Afbreking: hi•sto•ri•kus
Selfstandige naamwoord: historikus
Meervoud: historici, historikusse
Verkleinwoord: historikussie
Meervoud van verkleining: historikussies
Betekenis:
• Persoon wat die verlede navors en as 'n kundige op die gebied beskou word.
Gebruik:
• 'n Historikus mag nie dokumente verkeerd vertaal of lesers mislei deur gedeeltes van dokumente uit te laat nie.
Sinoniem:
• geskiedkundige
Vertaling:
Engels: historian, historiographer
Nederlands: historicus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|