prefek [boodskap #134206] |
Thu, 22 October 2020 14:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prefek
Afbreking: pre•fek
Selfstandige naamwoord: prefek
Meervoud: prefekte
Verkleinwoord: prefekkie
Meervoud van verkleining: prefekkies
Betekenis:
• 'n Skoolkind wat as leier aangewys is; lid van die leerlingraad.
• (histories) 'n Leier en belangrike amptenaar van die Romeinse Ryk.
Gebruik:
• Daar word van elke verkose prefek verwag om die leierskamp by te woon.
Afgelei:
• prefekbalkie
• skoolperfek
Vertaling:
Engels: prefek
Nederlands: prefekt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|