Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedoriewaar
gedoriewaar [boodskap #134204] Wed, 21 October 2020 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedoriewaar
Afbreking: ge•do•rie•waar
Samestelling: gedorie + waar


Bywoord: gedoriewaar

Betekenis:
• So waarlik waar.

Gebruik:
• Die bus het gedoriewaar net vir my gewag.

Sinoniem:
• wrintiewaar

Vertaling:
Engels: really and truly
Nederlands: echt waar, heus


Tussenwerpsel: gedoriewaar

Betekenis:
• Uitroep van verbasing.

Gebruik:
• Gedoriewaar!

Vertaling:
Engels: really!, truly!
Nederlands: echt!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgaan
Volgende onderwerp: voorskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:56:22 UTC 2025