opgaan [boodskap #134203] |
Wed, 21 October 2020 18:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgaan
Afbreking: op•gaan
Samestelling: op + gaan
Werkwoord: gaan op, opgaan
Verlede tyd: het opgegaan
Teenwoordige deelwoord: opgaande
Betekenis:
• Boontoe beweeg.
• Verheldering bring.
Gebruik:
• Bring die brandblusser, voordat die hele gebou in vlamme opgaan.
• Uiteindelik het daar 'n lig vir hom opgegaan!
Sinoniem:
• klim
• styg
Antoniem
• afgaan
• ondergaan
Vertaling:
Engels: to go up, ascend
Nederlands: opgaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|